Monthly Archives: May 2010

Buddy Day

Lynn het vir ons die volgende inligting en foto’s gestuur. Baie dankie,  Lynn!

Dit is van ons inkleur stalletjie en die Scittish pypers

REFILWE

–         is ’n gemeenskaps projek in Muldersdrif

–         Hulle sorg vir kindertjies wie se ours nie meer kan nie; daar is huidiglik 52 kinders

–         Daar is 10 ‘families’ met eie en voog kinders; ’n skool, en hulle voorsien die gemeenskap van ‘n kliniek, verpleegsorg, ens.

–         Ek was Sondag daar om van Bev se teddies uit te deel; en het hulle met koeldrank en koekies bederf.

–         As jy dalk vir intersantheid wil gaan kyk, hulle website is www.refilwe.org


Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized