Buddy Day

Lynn het vir ons die volgende inligting en foto’s gestuur. Baie dankie,  Lynn!

Dit is van ons inkleur stalletjie en die Scittish pypers

REFILWE

–         is ’n gemeenskaps projek in Muldersdrif

–         Hulle sorg vir kindertjies wie se ours nie meer kan nie; daar is huidiglik 52 kinders

–         Daar is 10 ‘families’ met eie en voog kinders; ’n skool, en hulle voorsien die gemeenskap van ‘n kliniek, verpleegsorg, ens.

–         Ek was Sondag daar om van Bev se teddies uit te deel; en het hulle met koeldrank en koekies bederf.

–         As jy dalk vir intersantheid wil gaan kyk, hulle website is www.refilwe.org


Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Buddy Day

  1. Bev

    Well done Lynn!!

    I am sure that everyone was very happy to have you visit for a while. There is no price that can be paid for a smile on a child’s face and a smile is always so rewarding

    Take care

    Bev

  2. Lynn

    Even for a Dutchman my spelling is ‘not so lekker’.. I meant to say SCOTTISH Pypers…

    ‘Skies Dewaal – I’ll remember to report in English next time…

    • De Waal

      Hallo Lynn

      Ek dink “Skittish” is heeltemal ‘n goeie naam vir sulke doedelsakkers. “Skugter” blasers!

      Ek dink ons kan gerus so af en toe Afrikaanse berigte plaas. Ons het mos nie net een amptelike taal nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s